
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Ligroos Kunsleer Verklarende Studiebybel
10 discount codes
Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:• Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans• Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek• 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel• Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken• Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom• Volkleur kaarte• 9-punt-lettergrootteDie Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
Save on Afrikaans 1933/1953 Vertaling Ligroos Kunsleer Verklarende Studiebybel with a CUM Books discount code
Checkmate is a savings app with over one million users that have saved $$$ on brands like CUM Books.
The Checkmate extension automatically applies CUM Books discount codes, CUM Books coupons and more to give you discounts on products like Afrikaans 1933/1953 Vertaling Ligroos Kunsleer Verklarende Studiebybel.
Top CUM Books discount codes
1 person has used this CUM Books promo code
Last used 3 months ago
Get 11% off your cart when using Checkmate (joincheckmate.com)
Last used 3 months ago
Community-sourced CUM Books code
Last used 15 days ago
See all codes
Similar items








