
Die Bybel In Praktyk Rooi En Swart Hardeband Studiebybel
10 promo codes
Die Bybel in Praktyk is ’n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed én te verdiep. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel in Afrikaans 1983/1992 bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat help om ’n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan. Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings, karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het.Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word.Die Bybel in Praktyk is ’n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur ’n paneel bekende teoloë volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar óók sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.•9.5-pt lettergrootte
Save on Die Bybel In Praktyk Rooi En Swart Hardeband Studiebybel with a CUM Books promo code
Checkmate is a savings app with over one million users that have saved $$$ on brands like CUM Books.
The Checkmate extension automatically applies CUM Books discount codes, CUM Books coupons and more to give you discounts on products like Die Bybel In Praktyk Rooi En Swart Hardeband Studiebybel.
Top CUM Books discount codes
1 person has used this CUM Books promo code
Last used 3 months ago
Get 11% off your cart when using Checkmate (joincheckmate.com)
Last used 3 months ago
Community-sourced CUM Books code
Last used 15 days ago
See all codes
Similar items








